Book - boekeinsig.book.co.za - Boeke-Insig

Latest News:

Wat lees jy? 12 Feb 2009 | 09:20 pm

Help Boeke-Insig om jou leesgewoontes beter te verstaan en staan ‘n kans om ‘n boeke-geskenkpak te wen!

Netherland aangewys as 2008 Boek van die Jaar 17 Jan 2009 | 04:02 am

Die skrywer Joseph O’Neill se roman, Netherland, is aangewys as die beste boek van 2008 deur die Amerikaanse tydskrif The Week. Die tydskrif het ‘n lys van die agt beste boeke van 2008 saamgestel op ...

Die twee beroemdste Vlaminge van Kaapstad! 10 Dec 2008 | 02:02 am

Skrywer Tom Lanoye en kunstenaar Jan Vermeiren by die bekendstelling van Tom se verhaalbundel ‘n Slagterseun met ‘n brilletjie in Afrikaans vertaal deur Daniel Hugo, Huis der Nederlanden 29 November 2...

Kaapstad Boektafel Foto’s nou beskikbaar! 25 Oct 2008 | 02:21 am

Die Boeke-Insig-span is baie opgewonde om almal in kennis te stel dat die Kaapstad-foto’s van die Boektafel met PG du Plessis en Dana Snyman, geborg deur Boland Kelder, pas op ons webwerf gelaai is. ...

P.G du Plessis en Dana Snyman kuier by die Insig-Boektafel 10 Sep 2008 | 10:32 pm

Die Insig-Boektafel met Ruda Landman, geborg deur Boland Kelder, is dié kwartaal twee kuiergeleenthede saam met Ruda, P.G. du Plessis en Dana Snyman. Dit sluit in ’n onderhoud met die skrywers, ’n hee...

Ruda gesels met illustreerders 20 Aug 2008 | 07:40 pm

Op Saterdag, 26 Julie was dit Gauteng se beurt om die Insig-Boektafel met illustreerders te geniet. Piet Grobler, Jeanine Henning en Diek Grobler het oor hul werk as illustreerders gesels. Die Eat@Ess...

Die Kaapstad Boekeskou 2 Jul 2008 | 09:21 pm

Ons wil graag ons dank uitspreek teenoor Zoopy wat die video vir Boeke-Insig opgeneem het. Kom kyk:

Biblioteek stel Afrikaanse boekversameling bekend 2 Jul 2008 | 08:52 pm

Christchurch in New Zealand, se groeiende Afrikaanse gemeenskap sal vanaf volgende week oor hul eie Afrikaanse boekversameling in dié stad se biblioteek beskik. Christchurch se biblioteek- en inligti...

Ruda gesels met illustreerders 12 Jun 2008 | 01:21 am

Die Insig-Boektafel met Ruda Landman belowe om dié kwartaal iets heel buitengewoons te wees. Ons het twee kuiergeleenthede met Ruda, illustreerders en ’n kinderboekskrywer gereël. Maar daar is nie net...

Boeke-Insig woel! 29 May 2008 | 01:32 am

Net voor die afskop van die Franschhoek Literêre Fees het Danie Marais die kans gekry om met een van sy helde, die Pulitzer-wenner, Richard Ford, by die Book Lounge te gesels. Die span van Boeke-Insig...

Related Keywords:

lisa lazarus, ben trovato, k53 books, ons – standpunte van annerkant die treinspoor, fred de vries, iziko tretchikoff, dark poppy's demise, franschhoek literary festival, fruit of the poisonwood tree by altbekker

Recently parsed news:

Recent searches: