Gevaaalik - gevaaalik.com - gevaaalik.com

Latest News:

Tappit Techno Treffers: Darude – Sandstorm 27 Aug 2013 | 07:17 pm

Daar is seker nie 'n pilkop op die planeet wat nie "Sandstorm" van Darude ken nie. Ek is nie eers 'n groot fan van die techno nie, maar ek ken die een. Almal ken die een. Dit was ook een van daardie g...

Lentelawaai, want dit word weer somer 27 Aug 2013 | 06:07 pm

Dit is amper weer tyd vir somers rokkies, kort rompies, kortbroeke en plakkies. Nie dat 'n kortbroek en plakkies altyd 'n goeie ding in Pretoria is nie, veral nie as daardie plakkies saam kouse gedra ...

Only Forever – Open Window 27 Aug 2013 | 12:21 pm

Noem gou vir my 'n harde Suid-Afrikaanse rock band. The Narrow, tien punte vir jou. Nog een? Ja, nie so maklik nie nê? Dit is iets waaraan die Suid-Afrikaanse music scene 'n drastiese te kort het. Goe...

Nine Inch Nails – Find My Way 26 Aug 2013 | 05:15 pm

As dinge so aanhou gaan ons Hesitation Marks, die nuwe album van Nine Inch Nails, in sy entirety hoor nog voor die album beskikbaar is op 3 September. Laas week het ons "Everything" gehoor en die week...

So dag kort Random Gevaaalikhede 26 Aug 2013 | 02:42 pm

Maandag is altyd rof. Maandag na min slaap en Saterdag se Billy Talent show is erger. Gelukkig is die Random Gevaaalikhede hier vir presies daardie rede, om jou aandag so bietjie af te trek. Later in ...

Pearl Jam – Mind Your Manners Video 26 Aug 2013 | 11:49 am

Teen die tyd behoort jy al te weet dat Pearl Jam se nuwe album, Lightning Bolt, oppad is. Jy kan die nuwe album 15 Oktober kry. Die eerste single vanaf die album is "Mind Your Manners" en ons het al d...

Trivium – Strife 23 Aug 2013 | 05:27 pm

Trivium het nog 'n song van hulle nuwe album Vengeance Falls vrygestel vir ons om na te luister. "Strife" is die tweede song wat hulle beskikbaar maak nadat hulle die album opener "Brave This Storm" b...

Vrydag Bederf en more Billy Talent 23 Aug 2013 | 02:55 pm

Die naweek is basies hier en dit is tyd vir die Vrydag Bederf. More is dit Billy Talent in Pretoria se botaniese tuine. Kom ons hou maar duim vas dat die weer more beter lyk as wat dit vandag doen hie...

In Russia MMA crowd fights you 23 Aug 2013 | 11:59 am

Ok, hier is hoe ek dit verstaan: Die is Russian MMA. Die een ou wat in die fight moes wees het kop uitgetrek en toe volunteer 'n ou uit die gehoor om sy plek te vat in die fight. Ek sal nie voorstel j...

Tool – Hush 22 Aug 2013 | 04:45 pm

Gister luister ek die WTF Podcast van Marc Maron, ek luister dit nie gewoonlik nie maar ek het spesifiek die een geluister oor Maynard James Keena van Tool geinterview word. Dit is 'n goeie interview ...

Related Keywords:

cyanide & happiness, erin willett, athletes wearing power balance, cyanide & happiness html code, cynide & happiness html code, matt cyanide and happines, juanita rys, gevaaalik, "stoute boudjies", naweel

Recently parsed news:

Recent searches: