Hswilgers - hswilgers.co.za

General Information:

Latest News:

Wielefees finale uitslag 26 Aug 2013 | 11:29 pm

Hiermee ‘n paar interessanthede. Ons kinders het 1882 km met fietse en kaskarre in 5.5 uur afgelê. Voorwaar ‘n fris uitdaging om op so ‘n alternatiewe manier te ontspan! Donateurs gelukkige trekking...

Oud leerlinge 17 Aug 2013 | 06:08 pm

Baie geluk aan die volgende oud- Wilgies wat hul grade in Maart, 2013, ontvang het! Vanaf die Potchefstroomkampus van die Noordwes- Universitieit: Hardus Bodenstein BSC in Omgewings-en Biologiese W...

Sagteballiga uitslae vs H/S Brits 17 Aug 2013 | 06:06 pm

Eerstes verloor 6 - 4 0/14 gelykop 5 - 5 (nog onoorwonne) Geluk 0/14's.

Junior Stadsraad Sewes Rugbydag. 17 Aug 2013 | 06:00 pm

 Ons Wilgies is baie trots op hierdie 7 seuns wat ons naam hoog gehou het tydens die toernooi. Hulle het as die wenners in die stad uit die stryd getree. Baie geluk, julle manne! Die sewesspan het ‘n...

RESTAURANTAAND 30 Julie 2013 27 Jul 2013 | 07:26 pm

Die graad 12 Gasvryheidstudie leerlinge bied ‘n VIER GANG maaltyd aan, waarvoor hulle, hulle vaardighede wat hulle deur die jare aangeleer het, aanwend. U is welkom om die aand saam met hulle te kom ...

Wielefees 27 Jul 2013 | 07:01 pm

Hoekom moet ons fondsinsamelingsaksies aanpak? Ons het drie inkomstestrome nodig om die jaarlikse bedryfskoste van ongeveer R6 miljoen te bekom. Die eerste geldstroom van R135,000 kom van die staat. ...

Nuwe Gr 8 VLR 2 Mar 2013 | 05:56 pm

Die nuwe gr 8 leiers is verlede week demokraties verkies. Hulle is Maandagoggend, 18 Februarie op luisterryke wyse ingehuldig as ware leiers van ons skool. Ons is baie trots op hulle en wens hulle all...

RIPPELEFFEK BEGIN BY WILGERS – KEVIN LEO & ONTBYT MET THERON’S OP 1 FEBRUARIE 30 Jan 2013 | 09:02 pm

RIPPELEFFEK BEGIN BY WILGERS – KEVIN LEO & ONTBYT MET THERON’S OP 1 FEBRUARIE Op 1 Februarie 2013 word ʼn eerste vir Radio Rippel by ons skool aangebied. Die Wilgers is gekies om die Rippeleffek kompe...

Algemene Jaarvergadering 2012 17 Nov 2012 | 05:32 pm

Taalmedium en skoolgeld vir 2013? Algemene Jaarvergadering op 19 Nov 2012 om 18:30 in die skoolsaal. Ma en Pa word benodig vir ‘n kworum. Kom help ons om die toekoms te pak! Vriendelike dog dringend...

Eksamenreëlings 10 Nov 2012 | 03:11 pm

Ons wil graag die volgende inligting rakende die eksamen deurgee aan ons ouers/voogde: 1. Datums: Die Novembereksamen vir gr 10 - 11 begin Woensdag, 31 Oktober 2012 en vir die Gr 8 – 9, 9 November 201...

Recently parsed news:

Recent searches: