Kookkuns - kookkuns.com - Kookkuns

Latest News:

Kapokhaantjie 27 Aug 2013 | 11:43 am

Meng 'n glas wyn met 'n bier en 'n glas Fanta. Cheers! Resep: Koos Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

Garnale met avokado 26 Aug 2013 | 12:53 pm

Maak die garnale gaar volgens hierdie resep, met die verskil dat jy 3 fyngedrukte knoffelhuisies byvoeg. Gebruik 500 g garnale vir elke 4 persone. Sodra die garnale gaar is roer jy 15 mℓ soet rissies...

Uit die spens - Bakpoeier 25 Aug 2013 | 12:32 pm

Bakpoeier - mens het gereeld bakpoeier nodig as 'n rysmiddel vir gebak. Loer in die spens ...

Romerige macaroni 24 Aug 2013 | 12:27 pm

Kook 250 g macaroni volgend die aanwysings op die verpakking. Smelt 290 g van enige sagte wit kaas (gerasper as dit te hard is) in 400 mℓ room oor lae hitte. Roer aanhoudend. Roer ook 'n knypie sout...

Wild sop 23 Aug 2013 | 12:08 pm

500 g wildsvleis - die afvalstukkies as die bok opgesny word werk net so goed – in klein stukkies gesny 250 g beesvleis, in dun skywe gesny 60 g varkvleis, in blokkies geknip 30 mℓ botter 1 wortel...

Kerriehoender met kasjoeneute 22 Aug 2013 | 03:45 pm

stukke hoender van ongeveer 1,8 kg 45 mℓ olie 2 uie, fyngekap 3 knoffelhuisies, fyngekap 7,5 mℓ fyngekapte gemmer 45 mℓ kerriepoeier 5 mℓ rissiepoeier 15 mℓ sout 3 tamaties, geskil en fyngekap...

Bronkors en jogurt sous vir hoender 21 Aug 2013 | 03:06 pm

Puree die volgende bestanddele saam: 250 mℓ bronkors 100 mℓ kruisementblare 300 mℓ gewone jogurt sout varsgemaalde swartpeper Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook we...

Gebraaide kalfsbrein / Kalfsbrein op die Engelse manier 20 Aug 2013 | 02:56 pm

Gebruik hierdie resep om ‘n kalfsbrein gaar te maak, maar kook dit in court-bouillon vir 10 minute. Nadat jy dit gekook het koel jy dit af in koue water. Sny die brein in skywe. Marineer die skywe i...

Uit die spens - Atjar 19 Aug 2013 | 02:11 pm

Atjar - bedien dit by vleis; bedien saam met kaas. Loer in die spens ...

Melkjellie 18 Aug 2013 | 11:56 am

850 mℓ volroom melk die gerasperde skil van 'n suurlemoen 45 mℓ gelatien geweek in 150 mℓ water vir 3 minute 150 mℓ room Verhit die suurlemoenskil in die melk, verwyder Van die hitte en laat dit 1...

Related Keywords:

huisgenoot resepte, vrouekeur, kookkuns, hawermout koekies resep, lemoensap inlê, ingelegde chillies, afdamp van mwlk, suurlemoentert.com.na, tradisionele franse geregte, brandewyn tert resep

Recently parsed news:

Recent searches: