Kyknet - kyknet.co.za - Kyknet

Latest News:

Geloof, Hoop en Liefde: 1 September 2013 27 Aug 2013 | 05:41 pm

Koos van der Merwe is ‘n bekroonde rubriekskrywer, digter, medesanger van die groep Prophet en leierleraar van Eden Gemeente in George. Nou verras hy weer van voor af met ‘n pragtige bundel verhale vi...

Jan Braai vir Erfenis: 30 Augustus 2013 27 Aug 2013 | 05:29 pm

Jan kuier in Durban en steek een van die grootste vure van sy lewe aan by ‘n suikerriet plantasie. Daar word sweeftuig gevlieg oor die see en ‘n paar branders gery saam met ‘n jong Suid-Afrikaanse bra...

Jan Braai vir Erfenis: 30 Augustus 2013 foto’s 27 Aug 2013 | 05:24 pm

Jan kuier in Durban en steek een van die grootste vure van sy lewe aan by ‘n suikerriet plantasie. Daar word sweeftuig gevlieg oor die see en ‘n paar branders gery saam met ‘n jong Suid-Afrikaanse bra...

Glam Guru: 30 Augustus 2013 27 Aug 2013 | 05:15 pm

Jacaranda FM – Good Morning Angles Laura en Dianne is twee engelvroue wat onbaatsugtig uitreik na ander deur Jacaranda FM se Good Morning Angels-inisiatief. Maar te veel gee maak mens vuisvoos en dis...

Dis mos musiek! 27 Aug 2013 | 10:12 am

Al jou gunsteling kunstenaars van Kyknet Musiek is nou beskikbaar op n splinternuwe kompilasie dubbel cd album, “Dis mos Musiek – kyknet Musiek”. “Dis mos Musiek – kyknet Musiek” word spesiaal vir al...

Binneland: 27 Augustus 2013 26 Aug 2013 | 10:00 pm

Bea is beïndruk deur Jessie se positiewe invloed op die kinders, en Gideon voel sleg as hy besef hoe ongelukkig Charnay is. Die raad forseer At om Delia weer in diens te stel – maar sy moet ook proble...

Villa Rosa: 27 Augustus 2013 26 Aug 2013 | 09:53 pm

Sussie en JP het ’n woordewisseling oor sy werk maar dan verras hy haar met goeie nuus. Of is dit? Stef kry nuwe inligting oor die trustgeld en Isabel wend nog ’n poging aan om die hardkoppige Carlo d...

Derek Kübe 26 Aug 2013 | 06:56 pm

Derek Kübe (24) van Tygerberg Heuwels is ‘n finalejaarstudent in  B.Comm bemarkingsbestuur en is deeltyds betrokke by die bestuur van hul familiebesigheid.  Hy is mal oor sport!  Derek neem deel aan a...

Shaun Liddle 26 Aug 2013 | 06:54 pm

Shaun Liddle (29) van die Strand is ‘n vryskut kunstaar.  Hy het ‘n groot passie vir kuns en ontwerp en het onlangs sy eie aanlynwinkel met sy eie ontwerpe van stapel gestuur.  Hy lees ook graag – sy ...

Conrad Coetzee 26 Aug 2013 | 06:53 pm

Conrad Coetzee (27) is ‘n prokureur van die Paarl.  Hy is baie lief vir diere, speel graag gholf en geniet dit om aktief te wees, maar is ook baie gesteld op netheid.  Hy hou daarvan om altyd netjies ...

Related Keywords:

kwela, kyknet, roer, roer resepte, www.kyknet.co.za, boer soek 'n vrou, kyk net, roer kyknet, kyknet roer, kynet roer

Recently parsed news:

Recent searches: