Laerskoolswartland - laerskoolswartland.co.za

General Information:

Latest News:

TROLLEY-RUN! 26 Aug 2013 | 01:51 am

 Uiteindelik het die dag aangebreek dat die wenners van die trollie-loop hul vernuf in die gange van Pick n Pay kon wys.  Seven excited and nervous winners stood with their trollies and waited for the...

GRAAD 1 2014 Opedag 15 Aug 2013 | 05:04 pm

Al die Gr R leerders het partytjie gehou in die skoolsaal.  Die leerders is bekend gestel aan die graad Een leerkrag. Mnr. Weideman het almal welkom geheet.  Die gr6 leerders het die kleintjies ver.....

TOER NA OUTENIQUA 2013 7 Aug 2013 | 07:20 pm

2013 het weereens 'n suksesvolle toer opgelewer, danksy die beplanning en organisering van ons onderhoof, mnr Paterson.  Dankie ook aan al die ouers wat saamgegaan het. Ons spanne het gemengde welsla...

LAERSKOOL SWARTLAND VIER NELSON MANDELA SE VERJAARSDAG/ SWARTLAND PRIMARY CELEBRATES NELSON MANDELA'S BIRTHDAY 18 Jul 2013 | 05:13 pm

Today, 18th July 2013 we wish Nelson Mandela a happy birthday, by celebrating his life.  Al die leerlinge en personeel het om 8uur in die saal vergader en hulde aan hom gebring.  Hier is 'n paar foto'...

MENSEREGTEDAG 21 MAART 2013 28 Mar 2013 | 01:09 pm

Op 20 Maart 2013 het ons skool 'n verkiesing gehou waar elke kind moes stem vir hul gemeenskapsdiens van hul keuse.  Kansa het hierdie jaar gewen.  Op 28 Maart het Liza Eksteen en Ockie Becker 'n mooi...

KERMIS 2013 17 Mar 2013 | 10:03 pm

Hierdie jaar se kermis en gesinsnaweek was  'n treffer.  Ons het Saterdagoggend begin met 'n pretloop en heerlike ontbyt daarna.  There were so many activities that the children could participate in, ...

KERMIS 2013 ONTBYT-KAARTJIES 5 Mar 2013 | 06:01 pm

Ontbytkaartjies is beskikbaar teen R40 per persoon.  'n Heerlike plaasontbyt word bedien. Kom koop gerus kaartjies by die skool tot Woensdag, 13 Maart en geniet Saterdag, na die pretloop, 'n heerli.....

RUGBY AGAINST MOULSFORD PREP SCHOOL ENGLAND 25 JULY 27 Jul 2012 | 01:27 am

Every two years we are visited by this private school from London.  This year they ended their tour at us.  After a day at the beach, they had to play against our boys! Alhoewel hul hul beste gegee he...

MADIBA's BIRTHDAY 18 JULY 2012 18 Jul 2012 | 10:39 pm

Swartland Primary School celebrated with mr Mandela today on his birhtday.  We sang to him and did a good deed to someone else.  Every grade participated in celebrating his birthday.  We, as a  primar...

HERBS AND SPICES 18 Jun 2012 | 06:27 pm

Laerskool Swartland het 'n baie suksesvolle Ina Paarman en Senor Chef Kruie en speserye fondsinsameling gehad. The winners are:  3rd place:  Toné Malherbe 2nd place:  Megan Einhorn 1st place:  Emil...

Recently parsed news:

Recent searches: