Praag - praag.co.za - praag.co.za aktueel, aktief, afrikaans!

Latest News:

Hierdie blad gaan binnekort verander 23 Jul 2013 | 05:56 am

Ons is tans besig om hierdie webwerf na 'n nuwe stelsel op te gradeer, dieselfde as die stelsel wat tans op die Engelse Praag gebruik word. Nie net sal dit 'n meer moderne voorkoms gee nie, maar dit s...

Gesin met binddraad vasgebind, beroof 22 Jul 2013 | 06:30 pm

Drie mans is soek nadat hulle verlede Woensdagoggend 'n gesin vasgebind het en hul huis in Nelspruit beroof het. Mnr. Petrus Müller, sy vrou Annemarie en dogter Jacquelene (12), is omstreeks 01:00 de...

Boer van aanranding beskuldig ná 5 jaar 22 Jul 2013 | 11:56 am

'n Wes-Kaapse boer wat daarvan beskuldig word dat hy 'n tiener erg aangerand het, sal binnekort in die Ashton-streekhof verskyn, het The Star Maandag berig. Flippie Engelbrecht was 15 jaar oud was to...

SAPD-kaptein vas na verkragting 22 Jul 2013 | 11:31 am

'n Polisiekaptein is in Worcester in hegtenis geneem nadat hy na bewering 'n 46-jarige vrou in 'n polisievoertuig verkrag het, het die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) gesê. "Die klaa...

Mandelas het glo nie geld vir regsgeding nie 22 Jul 2013 | 11:25 am

Mandela-familielede wat Mandla Mandela oor die verskuiwing van die oorskot van drie van oudpres. Nelson Mandela se kinders gedagvaar het, is glo te arm om hul eie prokureurs aan te stel. Rhodes-unive...

SA-fliek weens kinderporno verbied 22 Jul 2013 | 11:21 am

'n Suid-Afrikaanse fliek oor 'n onderwyser wat na 'n leerling vry, is die eerste film wat ná 1994 in die land verbied is. Die Sunday Times berig Of Good Report is die eerste fliek wat nie geklassifis...

ʼn Satiriese blik op Afrikanerselfbeskikking 22 Jul 2013 | 11:15 am

Eerstens is selfbeskikking ʼn beginsel wat twyfelagtig onderskryf word deur die VN en mens vind dit selfs ingebou in sekere konstitusies. Die Internasionale Geregshof het te midde van vele uitsprake di...

Die Trayvon Martin geval: Meer as net ras. 22 Jul 2013 | 10:55 am

Die afgelope week hou die uitspraak oor die Trayvon Martin-geval die Verenigde State besig. Oor die wêreldmedia word voortdurend benadruk hoe die "wit" half-Peruviaanse sekuriteitswag 'n ongewapende s...

Motors: Is kleiner beter en groter? 21 Jul 2013 | 11:59 am

{jathumbnail off} Die neiging van die motorvervaardigers om hulle klein motortjies groter te maak, is iets wat die afgelope 20 jaar gebeur. Dink maar aan die eerste BMW 5-reeks; vandag se 3-reeks is ...

Marthinus van Bart stel Engelse slawerny aan die kaak 21 Jul 2013 | 10:30 am

Die opspraakwekkende publikasie van Marthinus van Bart se boek oor die Britse slawegeskiedenis, Kaap van slawe, mag ons hele siening van die verlede verander. Want, soos die regerende party al male ta...

Recently parsed news:

Recent searches: