Vreesloosafrikaans - vreesloosafrikaans.co.za - Vreesloos Afrikaans

Latest News:

Vreesloos Afrikaans Radio 26 Aug 2013 | 03:00 pm

Dagsê. Ek het besluit om weeksdae ‘n show tussen 12:00 en 13:00 uit te saai op Vreesloos Afrikaans Radio. Geniet vandag s’n. Èn like asseblief ons Facebook-blad: http://on.fb.me/14wU0SY

Dagsê! 23 Aug 2013 | 03:00 am

Dagsê! Dis Vrydag, bru. Vasbyt! ★

Dagsê! 22 Aug 2013 | 03:00 am

Dagsê. Dis Donderdag, tjomma. ★

Advokaat Barbie is vry 19 Aug 2013 | 02:25 pm

Die departement van korrektiewe dienste sal nie huiwer om Cézanne Visser terug in die tronk te druk indien sy haar streng borgtogvoorwaardes verontagsaam nie. Visser, alombekend as Advokaat Barbie, i...

Oscar hof toe in Maart 19 Aug 2013 | 01:25 pm

Oscar Pistorius word tussen 3 en 20 Maart 2014 in die Pretoriase-hooggeregshof verhoor. Hy staan tereg op twee nuwe aanklagtes: • ‘n Klag van moord • ‘n Klag van die oortreding van die wet op die beh...

Lekker naweek 16 Aug 2013 | 03:00 pm

Hei jy, dit is 12:00 op ‘n Vrydagmiddag – waarom is jy nog steeds op kantoor en níé iewers in ‘n kroeg nie? Betaal jou moroon van ‘n baas jou oortyd? Presies. Druk jou lamsakkige kollegas ‘n pit, gryp...

Vavi geskors 15 Aug 2013 | 01:30 pm

Zwelenzima Vavi is geskors as hoofsekretaris van Cosatu en gaan daarvan aangekla word dat hy die vakbondfederasie se naam oneer aangedoen het. Vavi was nie self in die marathon-vergadering in die raa...

Speel jý Facebook games? 14 Aug 2013 | 12:55 pm

Speel jý Facebook games? As ‘n gamer, maak ek gebruik van verskeie platforms om my virtuele kicks te kry. Ek verkies PlayStation 3 bo-oor PC maar, in dieselfde asem, geniet ek SimCity ewe veel. Onlin...

Polisie ondersoek na Reeva afgehandel 14 Aug 2013 | 11:00 am

Die polisie se ondersoek na Reeva Steenkamp se dood is afgehandel en die akte van beskuldiging teen Oscar Pistorius sal na verwagting eerskomende Maandag afgehandel en gereed wees. Volgens Bulelwa Ma...

VreesloosAfrikaansPUNTNet 13 Aug 2013 | 11:45 am

Heelwat veranderinge vind plaas agter-die-skerms hier by Vreesloos Afrikaans HK. Ek implementeer dit stelselmatig en sal jou op hoogte hou. Ons is besig met een of twee massiewe projekte maar ek kan n...

Related Keywords:

bybel verse, nekkramp, radio houtstok, riaan cruywagen, merche laseca, bekrek, "ds. riekert botha", "johannes coetzee"

Recently parsed news:

Recent searches: