Wordpress - pienkpantoffels.wordpress.com - Maryke van Rensburg

Latest News:

My Naweek Projek 20 Feb 2013 | 06:10 pm

Julle onthou dat ek in die begin van die jaar gesê het dat ek meer tyd aan goed wat ek geniet gaan spandeer.  En ek is trots om te sê dat ek daardie belofte aan myself gestand doen.  Hier is … Continu...

Die krag van ‘n onwillekeurige glimlag 19 Feb 2013 | 08:29 pm

Vier weke gelede het ek die eerste steekpyn in my duim gevoel, maar oudergewoonte die geignoreer soos die spreekwoordelike stopstraat.  Die naweek egter was dit nie net die duim aan die een hand nie, ...

Willemiena (‘n ou Blog Pos van my op Litnet) 12 Feb 2013 | 05:07 pm

Oumie het altyd gesê ek is met die regte naam gebore maar het met die verkeerde van uit die bed geklim. Ek kon dit nooit verstaan nie, want ek het nie moeilikheid gesoek nie, moeilikheid het my gesoek...

My Droom 24 Jan 2013 | 07:32 pm

Ek het gisteraand so lekker geslaap toe ek begin droom het van ‘n reusagtige groot tjoklit cupcake! Die cupcake was perfek hooggerys met die allerlekkerste sagte tjoklit room versiersuiker en afgerond...

Victoria West 2 Jan 2013 | 11:46 pm

Met ons rit af Danabaai toe het ons in Victoria Wes oorgeslaap by ‘Rest-a-while’, ideaal vir net oorslaap. Kamers is netjies en skoon. Ek was ook baie verbaas om te sien dat die Spar reeds vyfuur toem...

Swartberg Pas 2 Jan 2013 | 10:59 pm

Wanneer mens net deur Prince Albert gery het, kan jy kies om Oudshoorn toe te ry via of die Meiringspoort Pas of die Swartberg pas. Omdat ons die Meiringspoort pas sou ry met ons terugrit, het ons bes...

Die Nuwejaars Voorneme Dilemma 31 Dec 2012 | 03:52 pm

Van my ‘verlede’ nuwejaars voornemens was goed soos, ek gaan gewig verloor, gaan baie geld maak, ophou rook, minder chocolates eet en nie meer elke Vrydag ‘n Sally Williams verorber nie.  Nodeloos om ...

Alles onbeskryflik groot … 24 Dec 2012 | 11:40 pm

So net voor Kersfees sit ek hier in die Langvlei Duine net buite Wilderness en besef hoe onbeskryflik groot God se genade hierdie jaar vir my was.  Daarom dink ek dit is net gepas om ‘n paar goeie Ker...

Hoe om jou ‘font size’ te verander en ander tips 5 Dec 2012 | 04:12 pm

Hannabi wil graag meer hieroor wil weet. As jy wil rondspeel met die voorkoms van jou ‘post’ kan jy bietjie loer wat onder die ‘Text’ knoppie aangaan.  Eintlik moes hulle dit maar ‘html’ gelos het, wa...

Liefde is nie sommer vir sommer nie … 5 Dec 2012 | 03:14 pm

Ek het vandag ‘n ‘dagboek’ ontdek wat ek geskryf het oor my ervaring van my en wederhelfte se paadjie.  Ek het hom nooit klaargeskryf nie, want met die trekkery na Klerksdorp – 6 jaar gelede – het die...

Related Keywords:

maryke van rensburg

Recently parsed news:

Recent searches: