Dekat - dekat.co.za - DEKAT

Latest News:

Wynnuus 27 Aug 2013 | 11:43 am

Kersfees by Durbanville Hills Smul aan ’n heerlike Kersete by Durbanville Hills Wyne se onlangs opgeknapte restaurant met jou eerste keuse tussen heuninggeroosterde ham, appel-en-amandelslaai of ver....

DEKATv: Bobby se liefling 23 Aug 2013 | 01:38 pm

Hierdie week op DEKATv rits Bobby van Jaarsveld rond in die nuwe Renault Megane en gesels lekker met Rolanda Marais. Moet dit nie misloop nie!

DEKATv: Iemand vir filetslaai? 23 Aug 2013 | 01:08 pm

Hierdie week wys sjef Chantel ons hoe om beeshaas (beter bekend as filet) slaai te maak!

DEKATv: Die fantasie wêreld van Delos 23 Aug 2013 | 12:48 pm

HIerdie week besoek Aleit die wêreld van klassieke romanse, van kandelare en echoes van die verlede: Delos.

DEKATv: Noir, Pinot Noir 23 Aug 2013 | 12:33 pm

Hierdie week leer ons meer oor die wyn wat gemaak is van swart wyndruiwe: die Pinot Noir!

DEKATv: Skrywer Karin Brynard 23 Aug 2013 | 12:24 pm

Vir al ons boekwurms, moet nie hierdie week DEKATv misloop nie: Gerard gesels met Karin Brynard, skrywer van die roman “Plaasmoord”.

Hierdie week op DEKATv 25 Aug 21 Aug 2013 | 06:41 pm

Hierdie week op DEKATv besoek Gerard vir skrywer Karin Brynard, Bobby van Jaarsveld rits rond in die nuwe Renault Megane, ons leer meer oor Pinot Noir, Aleit besoek Delos (die wêreld van kandelare ...

4G Wyne vir Ontwerp 19 Aug 2013 | 08:19 pm

Lees meer hieroor in Engels…

Diners Club Wynmaker van die Jaar! 19 Aug 2013 | 05:34 pm

Besoek die Engelse weergawe vir meer inligting!

Wen kaartjies na die Gauteng Getaway Show!! 19 Aug 2013 | 12:20 pm

Besoek die Engelse weergawe van die artikel vir die inskrywingsbesonderhede HIER

Related Keywords:

Dekat, de kat, jo jo tenke, jojo tenke, tol wieletjie met kers, tol wieletjie met kerst, ifashion fassler tretchikoff, de kat tretchikoff, my blaar, tankwa town

Recently parsed news:

Recent searches: