Maroelamedia - maroelamedia.co.za - Maroela Media

Latest News:

Pompjoggies staak volgende week 27 Aug 2013 | 09:40 pm

Nog werkers in die motorbedryf, insluitend petroljoggies wat aan Numsa verbonde is, sal volgende week staak, het die vakbond Dinsdag gesê. Lees die volledige artikel waar dit oorspronklik gepubliseer...

Internasionale oorlogswolke pak saam oor Sirië 27 Aug 2013 | 06:48 pm

Die sekeretaris-generaal van Navo, Willy Claes, meen die Amerikaanse minister van buitelandse sake het in ‘n toespraak reeds ‘n strafaanval teen die bewind van Bashir al Assad van Sirië aangekondig......

Video: Kleuter klou vir haar lewe terwyl motorfiets jaag 27 Aug 2013 | 06:32 pm

ʼn Johannesburgse inwoner was geskok om te sien hoe ʼn kleuter Sondag aan ʼn motorfietsryer vasklou vir haar lewe met slegs ʼn blou fietsvalhelm op, terwyl die motorfietsryer deur die stad se strate jaag....

Kaap nog nie uit koue se kloue 27 Aug 2013 | 05:46 pm

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Dinsdag gewaarsku dat nóg ʼn kouefront die Kaap getref het. Lees die volledige artikel waar dit oorspronklik gepubliseer is by http://maroelamedia.co.za.

Hof verwerp Zuma wantroue-mosie 27 Aug 2013 | 05:28 pm

Die konstitusionele hof het Dinsdag ʼn aansoek, dat ʼn mosie van wantroue teen president Jacob Zuma in die parlement gedebatteer moet word, met koste van die hand gewys. Lees die volledige artikel waar...

SA kry nuwe laekoste lugredery 27 Aug 2013 | 05:10 pm

Safair, ʼn maatskappy wat vliegtuie verhuur en bestuur, het goedkeuring van die Suid-Afrikaanse Lugdiens Lisensiëringsraad ontvang om binnekort met 'n binnelandse lugredery, FlySafair, te begin. Lees ...

Plesierengel 27 Aug 2013 | 04:34 pm

deur leon van Nierop Tristan Hansen word die engel van plesier genoem – ʼn man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wêreldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir... ...

Malema-huis: Nuwe eienaar dalk óók in sop by SAID 27 Aug 2013 | 04:07 pm

Die man wat Julius Malema se half-geboude huis in Sandown, Johannesburg, tydens ʼn veiling gekoop het, word vermoedelik ook weens belastingbedrog ondersoek. Lees die volledige artikel waar dit oorspro...

Moord in Klerksdorp-tronk 27 Aug 2013 | 03:06 pm

Die Klerksdorp-polisie het Dinsdag ʼn 26-jarige gevangene in hegtenis geneem vir die moord op ʼn 25-jarige gevangene. Sers. Kelebogile Moiloa, ʼn polisiewoordvoerder van Noordwes, het Dinsdag gesê die......

Lang vonnis vir bejaarde se verkragter, moordenaar 27 Aug 2013 | 02:37 pm

ʼn Man wat skuldig bevind is aan die verkragting, marteling en moord op die bejaarde Anne Roebert by haar huis in die Oos-Kaap in 2012, is twee keer lewenslange tronkstraf opgelê, het die Dispatch... ...

Recently parsed news:

Recent searches: