Watkykjy - watkykjy.com - Watkykjy | RSS Feed

Latest News:

To live is to die, ook bekend as Standerd 9 in Vereeniging 27 Aug 2013 | 06:02 pm

Kyk, standerd nege is nie speletjies nie. Weet nie of dit al verander het nie, maar in my tyd het almal getune standerd nege is die ene om voor te watch. Die Bakkies Botha van standerds. Die ene wat j...

‘We’ve always wanted to do something heavy and something melodic and something crazy together’ – Wat Kyk Jy? interview Conduit 26 Aug 2013 | 04:00 pm

Dit voel gepas dat ek met Conduit chat backstage by die Assembly, dieselfde club waar hulle my die eerste keer impress het as opening band vir Fokofpolisiekar. Soundcheck vir die aand is gedoen en die...

Laasweek se zefspotters 26 Aug 2013 | 02:01 pm

Heerlike appels Bullit Hi Griffin, gespot in Rustenburg. Anne Hi Griff Dit gekry buite N1 Hospitaal in Goodwood Wonder hoeveel bakstene al deur die windscreen gepos is…? Goeie werk Craig Sap ...

Die Antwoord: Fatty Boom Boom – Metal version 26 Aug 2013 | 12:54 pm

Deel met jou vriende:

Sondag. Skêre met skietgoed. 25 Aug 2013 | 12:58 pm

Deel met jou vriende:

Dis naweek, kom ons fokken duik! 23 Aug 2013 | 05:29 pm

Dis 'n fokken lekker besig naweek in Snor City. Vanaand jol die Black Cat Bones by Cafe Barcelona, more kan jy na die Oppikoppi after party toe gaan by die Botaniese tuine en Billy Talent gaan check (...

‘n Special boodskap van Corné & Twakkie. What look you? 23 Aug 2013 | 01:35 pm

Eintlik maar net 'n special boodskap van Corné af, want Twakkie is in die tronk. Ons sal julle elke week met hulle nuwe epsiodes looi, maar jy kan solank in die meantime subscribe aan hulle YourTubes ...

Ref, ref, hoe laat is dit? 22 Aug 2013 | 08:04 pm

Fokkit, ek was lus om in my rok te kak oor die refs wat ons vanjaar in beide Super Rugby en Currie Cup net bly rondfok het, maar kom ons los daai een vir 'n ander dag. My bloeddruk sal dit nie vir 350...

Bizarre Bedonderde Donderdae – Bismarck 22 Aug 2013 | 07:00 pm

Hierdie is eintlik net 'n vinnige update om julle te tune om vanaand The Flying Dutchment te kom kyk vanaand in Eldoraigne. Koop sommer tickets by die deur. Dis wat ons gaan doen. O ja, en ons het so...

Kry jou BACARDI Oakheart Epic Roadtrip entry in, ek sê! 22 Aug 2013 | 03:27 pm

Raait ons is besig om 'n paar lekker GEES entries te kry vir ons Epic Roadtrip kompetisie saam met BACARDI Oakheart. Check hieronder vir 'n selection van 'n paar kief enes. Ons weet jy sit nou daar e...

Related Keywords:

watkykjy, wat kyk jy, wat kyk jyk die antwoord, wat kyk, met jou laptop online, wat kyk jy slamg m, wkjme, die antwoord - wat kyk jy, wat kyk jy.co.za, so uit

Recently parsed news:

Recent searches: