Blogspot - nzjournaal.blogspot.com - Ons Emmigrasie na New Zealand

Latest News:

Nuwe Seisoen - Nuwe Ervaringe 9 Mar 2011 | 05:39 pm

Die Somer is amptelik verby. Dis herfs en dit raak nou koud. In Suid Afrika kry die ouens nog steeds warm. 'n Mens 'ruik' die winter in die lug. Dit word nou vroeer donker en later lig en dit bly nog...

Verskil In Woorde en Betekenisse 9 Feb 2011 | 11:35 am

Dit was vir ons 'n baie groot aanpassing gewees met die Engels wat die New Zealanders praat. Ek het al voorheen ook al melding gemaak van verskillende woorde wat ons in Suid Afrika geleer het en wat d...

Immigrasie na New Zealand - Wat moet ek doen? 21 Jan 2011 | 10:30 am

Ek het goeie nuus vir die ouens wat dit oorweeg om New Zealand toe te emmigreer. Ek het 'n betroubare geregistreerde immigrasie agent op gespoor en hy is bereid om jul vrae te antwoord wat julle hier ...

Die skoonheid van New Zealand se Natuur 7 Jan 2011 | 01:49 pm

Beleef saam met ons die skoonheid van New Zealand se natuur. Hierdie video is deur 'n maatksappy hier in New Zealand gemaak wie se eienaars Suid Afrikanes is. Invesure Productions lewer absolute kwal...

4u2 Profit - Marketing Solutions Review on APSense RevPage 3 Sep 2010 | 08:14 am

4u2 Profit - Marketing Solutions Review on APSense RevPage

Wat is kultuurskok? 7 Aug 2010 | 06:21 pm

Ek het daarvan gehoor toe ons nog in Suid Afrika gewoon het, maar 'n mens verstaan dit nie heeltemal nie voor jy self in die land is en dit ervaar nie. In die begin was daar nie so iets nie, maar 'n m...

Inligting kom handig te pas 1 Jun 2010 | 11:51 am

Uit ondervinding het ek besluit om aan jou soveel moontlik inligting oor die ander sy van immigrasie te verskaf as wat ek kan. En ek is dankbaar dat ek self navorsing oor hierdie aspekte gedoen het, w...

Partye se regte in 'n huurooreenkoms 18 May 2010 | 09:38 am

In minder as 'n jaar, het ek sewe keer moes trek. Hoe so? Die eerste trek was van ons eiendom nadat ons die hoewe verkoop het. Dit was GROOT werk, want ons het byna veertien jaar daar gewoon en het ...

Vrae rondom werkspermit aansoeke 3 Apr 2010 | 08:38 am

'n Vraag wat aan ons gevra is rondom die aansoek van 'n werkspermit vir man en vrou het my genoop om hieroor te praat. Ek is glad nie 'n raadgewer op hierdie gebied nie, maar ek gee net ons eie onder...

Die Immigrasie rit 18 Feb 2010 | 10:12 am

Dit kan 'n nagmerrie word veral as jou fondse nie sterk is nie. Immigrasie neem hul tyd en jy moet maar net wag, en 'n mens moet hulle ook nie druk nie. Jy moet werklik Job se geduld met hulle he. My...

Recently parsed news:

Recent searches: